WEN 2 kaartjies na Liani Reynolds se konsert hierdie Sondag!

0
464

Ons is absoluut gek oor die pragtige Liani Reynolds se stroop-stem en sielvolle musiek. Haar optrede hierdie komende Sondag by Warm Karoo beloof asemrowend te wees, met heerlik kos, natuurlik.

Ons gee TWEE kaartjies weg aan een gelukkige leser! Die kaartjies sluit ‘n ete in. Wenners word Vrydag aangekondig. Vul jou besonderhede hieronder in om te wen:

 

Advertisement