Alles oor kuns en meer

0
163
Leanna en Christine de Beer.

As daar by Infinite Crafts kuns gesels word, dan is dit ’n
ernstige onderwerp. Saterdag 11 Mei het Karen Oberholzer
twee ‘chalk’ bottel klasse aangebied saam met die
Vroue Landbou Unie Nocturne-tak. Die kunstige gaste
het die twee klasse baie geniet en aangedring op meer
sulke byeenkomste.

Advertisement