VALESKA MULLER SE DEBUUT-ALBUM IS NOU BESKIKBAAR!

Valeska Muller het oor die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese musiekverwerkings en eerlike lirieke diep spore te trap in die harte van luisteraars regoor die land. Daarom het dié geliefde ster aanhangers behoorlik aan die gons met die vrystelling van haar langverwagte debuut-album, ‘My simfonie’, wat nie net haar stem en … Continue reading VALESKA MULLER SE DEBUUT-ALBUM IS NOU BESKIKBAAR!