(CLOSED) 3 Susters (21 en 22 November 2019)

0
197

Venue: Atterbury Teater

Date: Thursday, 21 November & Friday 22 November 2019

Time: Event starts at 8pm

Price: R160 – R180

Booking: www.itickets.co.za

Details: Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. Hulle weet mos sy’s bang vir vlieg. Lizz Meiring, Margit Meyer-Rödenbeck en Nicole Holm is op publieke aanvraag terug met hul vertoning 3 Susters.

WEN!

Een gelukkige leser kan ‘n dubbelkaartjie wen om 3 Susters by die Atterbury Teater te sien.

Om in te skryf voltooi die onderstaande vorm. Die sleutelwoord is SUSTERS. Die kompetisie sluit 20 November.

Competition

 

Advertisement