Kontreifeespret

0
75

Die jaarlikse Swartgoud Fees het weereens sy reputasie gestand gedoen
as een van die heerlikste feeste in die kontrei. Die fees het op 7 en 8
Junie in Ga-Nala plaasgevind. Vanjaar se hoogtepunt was beslis Demi-Lee
Moore se optrede wat feesgangers aan die wikkel gehad het.

Advertisement