Solidariteit Helpende Hand se streeksvergadering se seile het gespan en die oop waters ingevaar. Dié dinamiese groep vrywilligers vanoor die hele Mpumalanga het Saterdag, 16 Februarie by Rustique Boutique Hotel bymekaargekom vir ’n oorsig oor Helpende Hand se visie vir die komende jaar.
Advertisement