Ma en dogters kuier lekker saam

0
148
Ronel en Mikay Lewis.

Die Hoër Tegniese Skool se jaarlikse ma-en-dogter-aand was soos altyd ’n reuse sukses. Daar word al lank voor die tyd na dié jaarlikse instelling uitgesien. Dit gee en ma en dogter die kans om so bietjie terug te sit en bederf te word. Dié bederfaand het op 9 Mei plaasgevind.


Erika Rossouw en Louizane van der Schyff.

Yolandi Jansen en Annemarie du Preez.
Corrie en Cornel Joubert.
Carol en Shelby Hough.
Advertisement