Tee, koek en heerlike musiek

0
196

Wanneer die Suid Afrikaanse Vroue Federasie tee hou, word dit met styl en elegansie gedoen. Op Saterdag 5 Oktober het die SAVF ’n oggendtee aangebied by die NG Kerk Ligkruis in Middelburg. Die eregas vir die oggend was die baie bekende gospelsanger, Jan de Wet.

Advertisement