Get It Middleburg & Emalahleni is currently not being published, but you can still get all the fabulous lifestyle info you’re used to at Get It National >

Get It Middleburg & Emalahleni is currently not being published, but you can still get all the fabulous lifestyle info you’re used to at Get It National >

Home Kids Liefde vir lees begin by die kleingoed

Liefde vir lees begin by die kleingoed

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met die skrywer se voorlesings en liedjieopnames gebruik te word. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se voorlesings en liedjieopnames. Kleuters kan na die voorgeleesde opnames en liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk.

Jy kan óf die kleuter aan die Bybelverhale bekend stel deur dit voor te lees terwyl hy of sy na die illustrasie kyk, óf deur saam na die storie op die opname te luister.

- Advertisement -

Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie.

Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.

Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer.

Ná die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Let ook op na die dierevriende wat die Bybelreis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.

Beskikbaar vanaf Lapa teen R220

- Advertisement -

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Must Read

Foot loose …

What with the mall crawls looking for the perfect pressies, showing of sexy heels at the festive parties and hitting the dance floor on...

Kikker jou luilekker vakansiedae op met ’n romans

Narissa is ’n volbloedhippie. Sy is optimisties oor die lewe en sy het ’n wil van haar eie. Sy glo daarin dat ’n mens...

Liefde vir lees begin by die kleingoed

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met die skrywer se voorlesings...

Lounge about with these chick-lit light reads

Born in the same British Muslim community in west London, childhood friends Aschar and Zahra grown up to become very different people. Aschar is...

How to master your festive shopping

It's the most wonderful time of the year, well maybe not considering all the stresses that come along with it, long queues, shops full...