HomeLeisureEventsBloemskou Damesogend vier die avontuur van vrouwees

Bloemskou Damesogend vier die avontuur van vrouwees

Die Bloemskou Damesoggend in samewerking met Get It Bloemfontein het begin met ’n stylvolle flash make-over deur Ilse du Preez van Salon Hot Trendz. Daarna het Donnalee Roberts die gehoor geïnspireer met haar praatjie oor ‘Die avontuur van vrouwees’. ’n Bederfdag vol inspirasie, styl en samesyn!

Compiled and photographed by: JUSTINE FORTUIN

- Advertisement -

Must Read