Die Willem Botha-grimeermeesterklas, in samewerking met Get It Bloemfontein, was ’n uitverkoopte affêre by vanjaar se Bloemskou. Die oggend is begin met ’n heerlike ontbyt, gevolg deur ’n opwindende optrede deur Willem Botha, dan natuurlik die baie leersame stap-vir-stap grimeermeesterklas

Charne Pretorius, Maryke Myburg en Mari Grobler

Madeleine Peyper en Annette Kasselman

Willem Botha wys gaste hoe hulle ‘n perfekte lipkombinasie op die model vir die dag, Stella Brand, kan doen

Justine Fortuin, Marelize Dunlop en Gypseenia Lion

Suré en Marné Clase

Katlego Mogorosi

Henriette Pretorius en Luzaan Pretorius

Lara Rossouw, Elmarie Prinsloo, Alda Fourie en Jeanré du Preez

Stella Brand en Willem Botha

Vicki le Roux en Elmarie Hugo
Compiled by Justine Fortuin
Photographs: Gypseenia lion

